NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE
NATIONAL CROP ESTIMATES COMMITTEE

Navrae/Enquiries: Rona Beukes
E-pos/E-mail: RonaB@nda.agric.za

Privaatsak/Private Bag X246
PRETORIA, 0001

Faks/Fax: +27-12-319 6267
Tel: +27-12-319 6154


LET ASSEBLIEF DAAROP
Let asseblief daarop dat die Oesskatting opgestel word deur die Nasionale Departement van Landbou se Oesskattingskomitee.  SAGIS is nie die bron van die oesskatting nie publiseer slegs die inligting namens die Oesskattingskomitee. 
  Rhona Beukes van die Oesskattingskomitee kan gekontak word in verband met enige navrae rakende die oesskatting.  Tel (012) 3196154

PLEASE NOTE
Please naote that the Crop estimate is compiled by the Crop Estimates Committee of the National Department of Agriculture.  SAGIS is not the source of the crop estimate but only publishes the information for the Crop Estimates Committee.
  Rhona Beukes of the Crop Estimates Committee can be contact with regards to any inquiries concerning the crop estimate.  Tel (012) 3196154

DERDE PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE:  1999/2000-SEISOEN
THIRD PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS:  1999/2000 SEASON
22 November 1999

The National Crop Estimates Committee made the third estimate for winter crops on 22 November 1999.

Drought conditions in the Western Cape and the Eastern Free State had a negative impact on both the quality and the mass of the expected wheat crop.  In the Western Cape the expected crop decreased by almost 6%, from 635 000 to 600 000 tons.  In the Free State the decrease was almost 12%, from 450 000 to 395 000 tons.   In the Northern Cape and North-West Provinces, where wheat is produced under irrigation, the yield is better than originally expected.   In the Northern Cape, the expected crop increased by almost 4%, from 236 000 to 245 000 tons and in Northwest by 9%, from 128 000 to 140 000 tons.  In total, the wheat crop shows a decrease of 71 500 tons (5%). In the Western Cape the barley crop decreased by 20%, from 125 000 to 120 000 tons.

The crop estimates will be made available on the internet websites of the National Department of Agriculture (NDA): http://www.nda.agric.za, and SAGIS: http://www.sagis.org.za, as soon as it has been announced.

Die Nasionale Oesskattingskomitee het die derde oesskatting vir wintergewasse op 22 November 1999 afgehandel.

Droogte toestande in die Wes-Kaap en die Oos-Vrystaat het ’n negatiewe uitwerking op sowel die gehalte as die massa van die verwagte koringoes gehad.  In die Wes-Kaap daal die verwagte koringoes met bykans 6%, vanaf 635 000 tot 600 000 ton.  In die Vrystaat is die afname bykans 12%, vanaf 450 000 tot 395 000 ton.  In die Noord-Kaap en Noordwes Provinsies, waar koring onder besproeiing geplant word, lyk die opbrengs beter as wat verwag is.  In die Noord-Kaap styg die verwagte oes met bykans 4%, vanaf 236 000 tot 245 000 ton en in Noordwes met 9%, vanaf 128 000 tot 140 000ton.  In totaal toon die koring-oes ’n afname van 71 500 ton (5%).  In die Wes-Kaap is die gars-oes met 20% verminder, van 125 000 ton tot 120 000 ton.

 Oesskattings sal so gou moontlik ná bekendstelling op die internet-webruimtes van die Nasionale Departement van Landbou (NDL): http://www.nda.agric.za, en SAGIS: http://www.sagis.org.za, beskikbaar gestel word.

Kobus Smit
 
CHAIRMAN/VOORSITTER            TEL   (012) 319-6524      FAX  (012) 319-6267            E-MAIL : KOBUSS@NDA.AGRIC.Z

 

DERDE  PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
THIRD PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS: 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Skatting is gebaseer op toestande soos op 22 November 1999 /  
Estimates are based on conditions as on 22 November 1999.

GEWAS/CROP

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

DERDE
SKATTING/
THIRD
ESTIMATE
 1999/2000

TWEEDE
SKATTING/
SECOND
ESTIMATE
 1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE
SKATTING /
FINAL ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Koring / Wheat

718 000

1 509 500

1 581 000

748 000

1 531 000

Gars / Barley

101 700

105 800

130 800

112 000

215 100

Kanola / Canola

25 000

23 000

20 000

17 000

21 000

Lupine

19 000

15 500

19 000

16 300

9 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

 


WHEAT
KORING

KORING:  DERDE  PRODUKSIESKATTING - 1999/2000-SEISOEN
WHEAT:  THIRD PRODUCTION ESTIMATE - 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

PROVINSIE/
PROVINCE

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

DERDE
SKATTING/
THIRD ESTIMATE
1999/2000

TWEEDE
SKATTING/
SECOND ESTIMATE
1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE SKATTING/
FINAL ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Wes-Kaap / Western Cape

310 000

600 000

635 000

300 000

535 000

Noord-Kaap / Northern Cape

43 000

245 000

236 000

36 000

205 000

Vrystaat / Free State

300 000

395 000

450 000

350 000

536 000

Oos-Kaap / Eastern Cape

4 000

6 500

7 000

5 000

9 000

KwaZulu-Natal

6 000

27 000

27 000

5 000

20 000

Mpumalanga

11 000

47 000

46 000

9 000

47 000

Noordelike  Provinsie / Northern Province

8 000

32 000

32 000

9 000

35 000

Gauteng

4 000

17 000

20 000

2 000

11 000

Noordwes / North West

32 000

140 000

128 000

32 000

133 000

TOTAAL / TOTAL RSA

718 000

1 509 500

1 581 000

748 000

1 531 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

BARLEY
GARS

GARS:  DERDE  PRODUKSIESKATTING - 1999/2000-SEISOEN
BARLEY: THIRD PRODUCTION ESTIMATE - 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

PROVINSIE/
PROVINCE

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

DERDE
SKATTING/
THIRD
ESTIMATE
1999/2000

TWEEDE
SKATTING/
SECOND
ESTIMATE
1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE
SKATTING /
FINAL
ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Wes-Kaap / Western Cape

100 000

100 000

125 000

109 975

206 000

Noord-Kaap / Northern Cape

400

1 300

1 300

470

2 600

Noordwes / North-West

1 300

4 500

4 500

1 555

6 500

TOTAAL / 
TOTAL RSA

101 700

105 800

130 800

112 000

215 100

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

 

HIERDIE SYFERS OF ENIGE GEDEELTE DAARVAN MAG SONDER VOORAF GOEDKEURING GEREPRODUSEER WORD, MITS DIE NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE AS BRON VERMELD WORD. /
THESE FIGURES OR ANY PART THEREOF MAY BE REPRODUCED, PROVIDED THAT THE NATIONAL CROP ESTIMATES COMMITTEE IS ACKNOWLEDGED AS THE SOURCE.

BACK