NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE |
||
Navrae/Enquiries: Rona
Beukes E-pos/E-mail: RonaB@nda.agric.za |
Privaatsak/Private
Bag X246 PRETORIA, 0001 |
Faks/Fax: +27-12-319 6267 |
LET ASSEBLIEF DAAROP Let asseblief daarop dat die Oesskatting opgestel word deur die Nasionale Departement van Landbou se Oesskattingskomitee. SAGIS is nie die bron van die oesskatting nie publiseer slegs die inligting namens die Oesskattingskomitee. Rhona Beukes van die Oesskattingskomitee kan gekontak word in verband met enige navrae rakende die oesskatting. Tel (012) 3196154 PLEASE NOTE Please naote that the Crop estimate is compiled by the Crop Estimates Committee of the National Department of Agriculture. SAGIS is not the source of the crop estimate but only publishes the information for the Crop Estimates Committee. Rhona Beukes of the Crop Estimates Committee can be contact with regards to any inquiries concerning the crop estimate. Tel (012) 3196154 |
The National
Crop Estimates Committee made the second estimate for winter crops on 20
October 1999. The expected wheat crop increased by 36 000 tons
from 1,545 million tons to 1,581 million tons. The area planted to
wheat was also adjusted upwards by 6 000 hectares. The impact of
changes in the climate on the crop is extremely difficult to assess at
this stage. In the Western Cape the crop was increased by 9%.
In the Swartland area the crop is in general very good, while drought
caused problems at a very sensitive stage in the eastern parts of the
province. In the Northern Cape the crop was increased by 12% with
an increase in the area planted. In the Free State the crop was
decreased by 10% due to drought in the western and central parts.
In the eastern Free State and Kwazulu-Natal root rot is becoming a
problem. In Mpumalanga a slight upward adjustment was made, while
the estimates remained unchanged in the Northern Province and Gauteng.
In North-West both the crop and the area were adjusted upwards.
Due to the drought the yield per hectare has weakened. The
estimates for the other products remained unchanged. No further
information was received on the current maize crop and the Committee left the estimate of 20 September 1999 unchanged. Kobus Smit CHAIRMAN TEL (012) 319-6524 FAX (012) 319-6267 E-MAIL : KOBUSS@NDA.AGRIC.ZA |
Die Nasionale
Oesskattingskomitee het die tweede oesskatting vir wintergewasse op 20
Oktober 1999 afgehandel. Die verwagte koringoes het met 36 000 ton
toegeneem vanaf 1,545 miljoen ton na 1,581 miljoen ton. Dit gaan
gepaard met 'n opwaartse aanpassing van 6 000 ha in die oppervlakte
aangeplant met koring. Die invloed van klimaat skommelinge
op die verwagte oes , is baie moeilik bepaalbaar op hierdie stadium.
In die Wes-Kaap is die verwagte oes met bykans 9% verhoog.
In die Swartland is die oes oor die algemeen baie goed, terwyl die
oostelike dele van die provinsie droogte op 'n baie kritieke stadium
ervaar het. In die Noord-Kaap is die oes met 12% verhoog, maar dit
het gepaard gegaan met 'n verhoging in die oppervlakte aangeplant. In
die Vrystaat het die oes met 10% afgeneem as gevolg van droogte in die
westelike en sentrale dele. In die Oos Vrystaat en Kwazulu-Natal
kom wortelvrot plek-plek voor. In Mpumalanga is die oes effens
opwaarts aangepas terwyl dit in die Noordelike Provinsie en Gauteng
onveranderd gebly het. In Noordwes is beide die oppervlakte en die
oes opwaarts aangepas. As gevolg van die droogte het die opbrengs
per hektaar egter verswak. Die skatting van die ander produkte bly
onveranderd. Die Komitee het geen verdere inligting oor die
huidige mielie-oes nie en volstaan by sy skatting van 20 September 1999.
Kobus Smit |
TWEEDE PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
SECOND PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS: 1999/2000 SEASON
Source: NCEC - National Crop Estimates Committee
(
Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron: NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel:
(012) 3196154)
GEWAS/CROP |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
TWEEDE |
EERSTE |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
FINALE |
HA |
TON |
TON |
HA |
TON |
|
Koring / Wheat |
718 000 |
1 581 000 |
1 545 000 |
748 000 |
1 531 000 |
Gars / Barley |
101 700 |
130 800 |
145 800 |
112 000 |
215 100 |
Kanola / Canola |
25 000 |
20 000 |
20 000 |
17 000 |
21 000 |
Lupine |
19 000 |
19 000 |
19 000 |
16 300 |
9 000 |
VRYWARING/INDEMNITY |
Skatting is gebaseer op
toestande soos op 20 Oktober 1999 /
Estimates are based on conditions as at 20 October
1999.
Skatting sluit totale oes in (lewerings en terughoudings) /
Estimate includes the total
crop (deliveries and retentions)
TWEEDE
PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
SECOND PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS: 1999/2000 SEASON
Source: NCEC - National Crop Estimates Committee
(
Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron: NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel:
(012) 3196154)
GEWAS/CROP |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
TWEEDE |
EERSTE |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
FINALE SKATTING/ |
HA |
TON |
TON |
HA |
TON |
|
Wes-Kaap / Western Cape |
310 000 |
635 000 |
580 000 |
300 000 |
535 000 |
Noord-Kaap / Northern Cape |
43 000 |
236 000 |
210 000 |
36 000 |
205 000 |
Vrystaat / Free State |
300 000 |
450 000 |
500 000 |
350 000 |
536 000 |
Oos-Kaap / Eastern Cape |
4 000 |
7 000 |
9 000 |
5 000 |
9 000 |
KwaZulu-Natal |
6 000 |
27 000 |
30 000 |
5 000 |
20 000 |
Mpumalanga |
11 000 |
46 000 |
44 000 |
9 000 |
47 000 |
Noordelike Provinsie / Northern Province |
8 000 |
32 000 |
32 000 |
9 000 |
35 000 |
Gauteng |
4 000 |
20 000 |
20 000 |
2 000 |
11 000 |
Noordwes / North West |
32 000 |
128 000 |
120 000 |
32 000 |
133 000 |
TOTAAL / TOTAL RSA |
718 000 |
1 581 000 |
1 545 000 |
748 000 |
1 531 000 |
VRYWARING/INDEMNITY |
BARLEY
GARS
TWEEDE
PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
SECOND PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS: 1999/2000 SEASON
Source: NCEC - National Crop Estimates Committee
(
Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron: NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel:
(012) 3196154)
GEWAS/CROP |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
TWEEDE |
EERSTE |
OPPERVLAKTE BEPLANT/ |
FINALE |
HA |
TON |
TON |
HA |
TON |
|
Wes-Kaap / Western Cape |
100 000 |
125 000 |
140 000 |
109 975 |
206 000 |
Noord-Kaap / Northern Cape |
400 |
1 300 |
1 300 |
470 |
2 600 |
Noordwes / North-West |
1 300 |
4 500 |
4 500 |
1 555 |
6 500 |
TOTAAL / |
101 700 |
130 800 |
145 800 |
112 000 |
215 100 |
VRYWARING/INDEMNITY
|
HIERDIE
SYFERS OF ENIGE GEDEELTE DAARVAN MAG SONDER VOORAF GOEDKEURING GEREPRODUSEER WORD, MITS
DIE NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE AS BRON VERMELD WORD. / |