NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE
NATIONAL CROP ESTIMATES COMMITTEE

Navrae/Enquiries: Rona Beukes
E-pos/E-mail: RonaB@nda.agric.za

Privaatsak/Private Bag X246
PRETORIA, 0001

Faks/Fax: +27-12-319 6267
Tel: +27-12-319 6154


LET ASSEBLIEF DAAROP
Let asseblief daarop dat die Oesskatting opgestel word deur die Nasionale Departement van Landbou se Oesskattingskomitee.  SAGIS is nie die bron van die oesskatting nie publiseer slegs die inligting namens die Oesskattingskomitee. 
  Rhona Beukes van die Oesskattingskomitee kan gekontak word in verband met enige navrae rakende die oesskatting.  Tel (012) 3196154

PLEASE NOTE
Please naote that the Crop estimate is compiled by the Crop Estimates Committee of the National Department of Agriculture.  SAGIS is not the source of the crop estimate but only publishes the information for the Crop Estimates Committee.
  Rhona Beukes of the Crop Estimates Committee can be contact with regards to any inquiries concerning the crop estimate.  Tel (012) 3196154

VYFDE PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE:  1999/2000-SEISOEN
FIFTH PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS:  1999/2000 SEASON
20 Januarie / January 2000

The outgoing National Crop Estimates Committee made the fifth estimate for winter cereals on 20 January 2000.  The estimate of the wheat crop was increased slightly by 41 000 tons (2,7%).  The rain of the past few weeks caused disruption in the harvesting process, particularly in the eastern Free State, and it is expected that about 20 000 tons will not be harvested.  It is also expected that the quality of the wheat will deteriorate.  However, as the determination of the quality of the crop is not part of the crop estimates process, it is not possible for the Committee to determine the extent of the deterioration.

 Although minor adjustments have been made from month to month, the national forecast has remained slightly above 1,5 million tons throughout the season.  With an average consumption of 2,2 million tons per year, it is expected that wheat will have to be imported.
 The estimates of the other crops i.e. barley (90 800 ha), canola (23 000 ha) and lupins (13 000 ha), remained unchanged.

Die uitgaande Nasionale Oesskattingskomitee het die vyfde oesskatting vir wintergewasse op 20 Januarie 2000 afgehandel.  Die skatting van die koring-oes het met 41 000 ton (2,7%) toegeneem.  Die reën die afgelope paar weke het die stroopproses redelik ontwrig, veral in Oos-Vrystaat, en daar word verwag dat ongeveer 20 000 ton nie gestroop sal kan word nie.  Dit word ook verwag dat die gehalte van die koring sal verswak, maar omdat die vasstelling van die gehalte nie deel van die oesskattingsproses is nie, kan die Komitee hom nie uitspreek oor die omvang van die verswakking in die gehalte nie.

 Alhoewel geringe aanpassings van maand tot maand gemaak is, het die nasionale skatting regdeur die seisoen net bokant 1,5 miljoen ton gebly.  Met ’n gemiddelde verbruik van ongeveer 2,2 miljoen ton per jaar, sal dit waarskynlik nodig wees dat koring ingevoer moet word.

 Die skatting van die ander gewasse, nl. gars (90 800 ton), kanola (23 000 ton) en lupine (13 000 ton), het onveranderd gebly.


VYFDE  PRODUKSIESKATTING VAN WINTERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
FIFTH PRODUCTION ESTIMATE OF WINTER CROPS: 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Skatting is gebaseer op toestande soos op 20 Januarie 2000 /  
Estimates are based on conditions as on 20 January 2000.

GEWAS/CROP

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

VYFDE
SKATTING/
FIFTH
ESTIMATE
 1999/2000

VIERDE
SKATTING/
FOURTH
ESTIMATE
 1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE
SKATTING /
FINAL ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Koring / Wheat

718 000

1 561 000

1 520 000

748 000

1 531 000

Gars / Barley

101 700

90 800

90 800

112 000

215 100

Kanola / Canola

25 000

23 000

23 000

17 000

21 000

Lupine

19 000

13 000

13 000

16 300

9 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

 


WHEAT
KORING

KORING:  VYFDE  PRODUKSIESKATTING - 1999/2000-SEISOEN
WHEAT:  FIFTH PRODUCTION ESTIMATE - 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

PROVINSIE/
PROVINCE

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

VYFDE
SKATTING/
FIFTH ESTIMATE
1999/2000

VIERDE
SKATTING/
FOURTH ESTIMATE
1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE SKATTING/
FINAL ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Wes-Kaap / Western Cape

310 000

595 000

590 000

300 000

535 000

Noord-Kaap / Northern Cape

43 000

240 000

245 000

36 000

205 000

Vrystaat / Free State

300 000

450 000*

430 000

350 000

536 000

Oos-Kaap / Eastern Cape

4 000

7 000

7 000

5 000

9 000

KwaZulu-Natal

6 000

28 000

28 000

5 000

20 000

Mpumalanga

11 000

48 000

47 000

9 000

47 000

Noordelike  Provinsie / Northern Province

8 000

32 000

32 000

9 000

35 000

Gauteng

4 000

17 000

17 000

2 000

11 000

Noordwes / North West

32 000

144 000

124 000

32 000

133 000

TOTAAL / TOTAL RSA

718 000

1 561 000

1 520 000

748 000

1 531 000

*  About 20 000 tons of the crop may not even be harvested

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

BARLEY
GARS

GARS:  VYFDE  PRODUKSIESKATTING - 1999/2000-SEISOEN
BARLEY: FIFTH PRODUCTION ESTIMATE - 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

PROVINSIE/
PROVINCE

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1999/2000

VYFDE
SKATTING/
FIFTH
ESTIMATE
1999/2000

VIERDE
SKATTING/
FOURTH
ESTIMATE
1999/2000

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
1998/99

FINALE
SKATTING /
FINAL
ESTIMATE
1998/99

HA

TON

TON

HA

TON

Wes-Kaap / Western Cape

100 000

85 000

85 000

109 975

206 000

Noord-Kaap / Northern Cape

400

1 300

1 300

470

2 600

Noordwes / North-West

1 300

4 500

4 500

1 555

6 500

TOTAAL / 
TOTAL RSA

101 700

90 800

90 800

112 000

215 100

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

 

HIERDIE SYFERS OF ENIGE GEDEELTE DAARVAN MAG SONDER VOORAF GOEDKEURING GEREPRODUSEER WORD, MITS DIE NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE AS BRON VERMELD WORD. /
THESE FIGURES OR ANY PART THEREOF MAY BE REPRODUCED, PROVIDED THAT THE NATIONAL CROP ESTIMATES COMMITTEE IS ACKNOWLEDGED AS THE SOURCE.

BACK