NASIONALE OESSKATTINGSKOMITEE
NATIONAL CROP ESTIMATES COMMITTEE

Navrae/Enquiries: Rona Beukes
E-pos/E-mail: RonaB@nda.agric.za

Privaatsak/Private Bag X246
PRETORIA, 0001

Faks/Fax: +27-12-319 6267
Tel: +27-12-319 6154


LET ASSEBLIEF DAAROP
Let asseblief daarop dat die Oesskatting opgestel word deur die Nasionale Departement van Landbou se Oesskattingskomitee.  SAGIS is nie die bron van die oesskatting nie publiseer slegs die inligting namens die Oesskattingskomitee.
 Rhona Beukes van die Oesskattingskomitee kan gekontak word in verband met enige navrae rakende die oesskatting.  Tel (012) 3196154

PLEASE NOTE
Please naote that the Crop estimate is compiled by the Crop Estimates Committee of the National Department of Agriculture.  SAGIS is not the source of the crop estimate but only publishes the information for the Crop Estimates Committee.
Rhona Beukes of the Crop Estimates Committee can be contact with regards to any inquiries concerning the crop estimate.  Tel (012) 3196154

VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING VAN SOMERGEWASSE:  1999/2000-SEISOEN
PRELIMINARY AREA ESTIMATE OF SUMMER CROPS:  1999/2000 SEASON
20 Januarie / January 2000

The New Crop Estimates Committee made a preliminary estimate of the areas planted to summer crops on 20 January 2000.  The total area planted to maize is 3,205 million hectares, with the white maize area 1,998 million hectares (62%) and yellow maize 1,207 million hectares (38%).  The total area planted to maize is 300 300 hectares more than last year.  The North-West Province is the largest producer of white maize (890 000 hectares), followed by Free State (735 000 hectares) and Mpumalanga (250 000 hectares).  The Free State is the largest producer of yellow maize (450 000 hectares), followed by Mpumalanga (330 000 hectares) and North-West Province (300 000 hectares).

The other products where the area planted increased in comparison with last year are sorghum (27 800 hectares) and dry beans (6 700 hectares).  In certain areas dry beans are still being planted.

Products of which the area planted decreased since last year are ground-nuts (28 175 hectares), soya beans (34 100 hectares) and sunflower (371 650 hectares).  The decrease in sunflower planted by 45 %, is due to the large crop of more than 1,1 million tons last year causing a substantial drop in price this year.  Maize has now been planted instead of sunflower.

Die Nuwe Oesskattingskomitee het op 20 Januarie 2000 ’n voorlopige skatting gemaak van die oppervlaktes aangeplant met somergewasse.  Die totale oppervlakte onder mielies beloop 3,205 miljoen hektaar met die witmielie oppervlakte 1,998 miljoen hektaar (62%) en geelmielies 1,207 hektaar (38%).  Die totale oppervlakte onder mielies is 300 300 hektaar meer as verlede jaar.  Die Noordwes provinsie is die grootste produsent van witmielies (890 000 hektaar) gevolg deur Vrystaat (735 000 hektaar) en Mpumalanga (250 000 hektaar).  Vrystaat is die grootste produsent van geelmielies (450 000 hektaar) gevolg deur Mpumalanga (330 000 hektaar) en Noordwes (300 000 hektaar).

Ander produkte waarvan die oppervlak aangeplant toegeneem het in vergelyking met verlede jaar is sorghum (27 800 hektaar) en droëbone (6 700 hektaar).  In sommige gebiede word droë bone nog steeds geplant.

 Produkte waarvan die oppervlak aangeplant afgeneem het in vergelyking met verlede jaar is grondbone (28 175 hektaar), sojabone (34 100 hektaar) en sonneblom (371 650 hektaar).  Die afname van 45% in sonneblom aanplantings word toegeskryf aan die groot oes van meer 1,1 miljoen ton verlede jaar wat ’n wesenlike afname in prys tot gevolg gehad het.  Mielies is nou aangeplant in die plek van sonneblom.


VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING VAN SOMERGEWASSE: 1999/2000-SEISOEN
PRELIMINARY AREA ESTIMATE OF SUMMER CROPS: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

 

GEWAS / CROP

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
 1999/2000
HA

OPPERVLAKTE BEPLANT/
AREA PLANTED
 1998/99
HA

FINALE SKATTING/
FINAL ESTIMATE
 1998/99
TONS

Kommersieel / Commercial:

Witmielies/White Maize

1 998 000

1 829 700

4 141 000

Geelmielies/Yellow maize

1 207 000

1 075 000

2 574 500

Mielies/Maize

3 205 000

2 904 700

6 715 500

Ontwikkelende landbou / 
Developing agriculture :

Witmielies/White Maize

NOT AVAILABLE

429 490

262 600

Geelmielies/Yellow maize

NOT AVAILABLE

157 080

131 500

Mielies/Maize

NOT AVAILABLE

586 570

394 100

Totaal mielies/Total maize

3 205 000

3 491 270

7 109 600

Sorghum

126 700

98 900

155 950

Grondbone/Groundnuts

66 375

94 550

98 250

Sonnebl. saad/Sunfl. seed

456 350

828 000

1 109 000

Sojabone/Soya beans

96 400

130 500

174 800

Droëbone / Dry beans

71 500

64 800

76 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.

 Skatting is gebaseer op toestande soos op 20 Januarie 2000 / Estimates are based on conditions as at 20 January 2000.
Skatting sluit totale oes in (lewerings en terughoudings) / Estimate includes the total crop (deliveries and retentions).


KOMMERSIEEL: WIT- EN GEELMIELIES-VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
COMMERCIAL: WHITE AND YELLOW MAIZE-PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

 

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1992/2000

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99

Finale skatting/
Final estimate
1998/99

Wit/
White
Ha

Geel/
Yellow
Ha

Totaal/
Total
Ha

Wit/
White
Ha

Geel/
Yellow
Ha

Totaal/
Total
Ha

Wit/
White
Tons

Geel/
Yellow
Tons

Totaal/
Total
Tons

W-Kaap/W Cape

0

1 000

1 000

0

1 000

1 000

0

7 500

7 500

N-Kaap/N Cape

4 000

22 000

26 000

3 700

19 000

22 700

28 000

152 000

180 000

Vrystaat/Free State


735 000


450 000


1 185 000


682 000


360 000


1 042 000


1 785 000


846 000


2 631 000

O-Kaap/E Cape

4 000

5 000

9 000

4 000

5 000

9 000

10 000

20 000

30 000

KwaZulu-Natal

30 000

45 000

75 000

37 000

51 000

88 000

95 000

127 000

222 000

Mpumalanga

250 000

330 000

580 000

237 000

313 000

550 000

 827 000

857 000

1 684 000

N. Prov./
Northern Prov


20 000


4 000


24 000


34 000


3 000


37 000


42 000


5 000


47 000

Gauteng

65 000

50 000

115 000

60 000

60 000

120 000

179 000

150 000

329 000

Noordwes/
North-West


890 000


300 000


1 190 000


772 000


263 000


1 035 000


1 175 000


410 000


1 585 000

Totaal/Total R.S.A.


1 998 000


1 207 000


3 205 000


1 829 700


1 075 000


2 904 700


4 141 000


2 574 500


6 715 500

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.



SORGHUM: VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
SORGHUM: PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1999/2000
Ha

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99
Ha

Finale skatting/
Final estimate
1998/99
Tons

Vrystaat/Free State

75 000

63 000

83 000

Oos-Kaap/Eastern Cape

NOT AVAILABLE

800

750

KwaZulu-Natal

200

100

200

Mpumalanga

24 000

15 000

40 000

Noordelike Prov./Northern Prov.


7 000


5 000


3 000

Gauteng

4 500

4 000

10 000

Noordwes/North-West

16 000

11 000

19 000

Totaal/Total

126 700

98 900

155 950

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.


GRONDBONE: VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
GROUNDNUTS: PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON
Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1999/2000
Ha

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99
Ha

Finale skatting/
Final estimate
1998/99
Tons

Noord-Kaap/
Northern Cape


4 000


3 200


9 000

Vrystaat/Free State

20 000

33 000

37 000

KwaZulu-Natal

75 

50

100

Mpumalanga

100

350

500

Noordelike Prov./Northern Prov.


2 200


2 700


2 400

Gauteng

NOT AVAILABLE

250

250

Noordwes/North-West

40 000

55 000

49 000

Totaal/Total

66 375

94 550

98 250

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.


SONNEBLOMSAAD: VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
SUNFLOWER SEED: PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1999/2000
Ha

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99
Ha

Finale skatting/
Final estimate
1998/99
Tons

Noord-Kaap/
Northern Cape


250


500


1 000

Vrystaat/Free State

220 000

430 000

629 000

Oos-Kaap/Eastern Cape

100

-

-

Mpumalanga

25 000

56 000

78 000

Noordelike Prov./Northern Prov.

25 000

28 000

17 000

Gauteng

11 000

12 000

22 000

Noordwes/North-West

175 000

301 500

362 000

Totaal/Total

456 350

828 000

1 109 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.


SOJABONE: VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
SOYA BEANS: PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1999/2000
Ha

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99
Ha

Finale skatting/
Final estimate
1998/99
Tons

Noord-Kaap/
Northern Cape


400


500


1 300

Vrystaat/Free State

7 000

8 000

10 000

KwaZulu-Natal

20 000

30 000

55 500

Mpumalanga

60 000

75 000

75 000

Noordelike Prov./Northern Prov.


3 500


4 000


10 000

Gauteng

2 000

5 000

6 000

Noordwes/North-West

3 500

8 000

17 000

Totaal/Total

96 400

130 500

174 800

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.


DROëBONE:  VOORLOPIGE OPPERVLAKSKATTING: 1999/2000-SEISOEN
DRY BEANS: PRELIMINARY AREA ESTIMATE: 1999/2000 SEASON

Source:  NCEC - National Crop Estimates Committee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)
Bron:  NOK - Nasionale Oesskattingskomitee ( Rhona Beukes Tel: (012) 3196154)

Provinsie/
Province

Oppervlakte beplant/
Area planted
1999/2000
Ha

Oppervlakte beplant/
Area planted
1998/99
Ha

Finale skatting/
Final estimate
1998/99
Tons

Noord-Kaap/Northern Cape

1 200

1 400

4 500

Vrystaat/Free State

20 000

17 400

19 500

Oos-Kaap/Eastern Cape

250

-

-

KwaZulu-Natal

2 400

2 400

2 800

Mpumalanga

34 200

32 850

37 000

Noordelike Prov./
Northern Prov.


1 250


1 000


1 300

Gauteng

3 200

3 250

3 500

Noordwes/North-West

9 000

6 500

7 400

Totaal/Total

71 500

64 800

76 000

VRYWARING/INDEMNITY
SAGIS neem geen verantwoordelikheid vir enige aksies of verliese wat mag voorkom
as gevolg van die gebruik van hierdie inligting nie. /
SAGIS does not take any responsibility for any actions or losses that might occur
as a result of the usage of this information.ormation.

Hierdie syfers of enige gedeelte daarvan mag sonder vooraf goedkeuring gereproduseer word, mits die Nasionale Oesskattingskomitee as bron vermeld word. / These figures or any part thereof may be reproduced, provided that the National Crop Estimates Committee is acknowledged as the source.

BACK